Sol-Tech | Programfasiliteerder Intern | Vaste Termyn Kontrak (6 Maande)

Solidariteit Beweging

📍 Pretoria, Gauteng, South Africa

Full-time Other-General

Job Description

Sol-Tech, 'n privaat, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege in Monumentpark, Pretoria, bied 'n unieke en opwindende geleentheid! Ons het tans 'n pos beskikbaar vir 'n Programfasiliteerder Intern binne die Sol-Tech Inligtingstegnologie (SIT) afdeling. Neem asseblief kennis dat hierdie 'n Vaste Termyn Kontrak pos is vir 'n tydperk van 6 maande. 


Die doel van hierdie internskap is om die Program fasiliteerder in sy/haar onderrig- en opleidingsverantwoordelikhede te ondersteun, sodat studente ʼn hoë standaard van akademiese en praktiese opleiding kan ontvang. Hierdie posisie is perfek vir 'n student of pas afgestudeerde IT-Praktisyn wat op soek is na waardevolle ervaring in die Inligtingstegnologie afdeling binne 'n dinamiese opleidingsomgewing. Dit is 'n uitstekende kans om jou vaardighede te slyp en nuwe uitdagings aan te pak!


Wat ons van jou verwag:


<...
Apply for this Position