Interne Verkope Administrateur / Internal Sales Administrator
W
Werfnet
📍 Johannesburg, Gauteng, South Africa
Job Description
Ligging: Krugersdorp / Roodepoort, Gauteng
Werksomgewing: Kantoor-gebaseerd (Hibriede werk moontlik na opleiding)
Vlak: Middelvlak
'n Gevestigde organisasie is opsoek na 'n ervare Interne verkoops administrateur om by hul dinamiese interne verkoopspan aan te sluit.
Hierdie rol is ideaal vir 'n energieke, georganiseerde en detailgeoriënteerde persoon wat daarvan hou om in 'n vinnige verkoopsomgewing te werk. Die suksesvolle kandidaat sal administratiewe ondersteuning aan die verkoopspan bied, verkoopsverslae ontleed, kwotasies opstel, projekkosteberekeninge doen en verseker dat die verkoopsafdeling doeltreffend funksioneer.
Die ideale kandidaat beskik oor uitstekende administratiewe vermoëns, gevorderde Excel-vaardighede en geniet dit om deur akkurate verslagdoening en ondersteuning by te dra tot verkoopsukses.

Oorsig