Job Description
Pos beskikbaar in Aktespraktyk vir klerk (kandidaat prokereur).
Kandidaat moet:
Onmiddelik beskikbaar wees om te begin.
Verskyningsbevoegdheid (of voltooide graad) nie ń vereiste nie.
Hoofsaaklik aktes.
Eie voertuig en lisensie is ń vereiste.